DOGTERSHOKKIE: AJ SPORTWEEK
Die o/16A- en o/19A-spanne van HSP het die afgelope vakansie aan die AJ Sportweek deelgeneem en as volg geeindig:
Ons o/16A-span eindig in ‘n baie goeie 4de plek. Ons o/19A-span vaar uitstekend en eindig as die nommer 1 uit 14 spanne!
Fotos aangeheg!