22nd October 2018

Academic Prize-giving 2018

AKADEMIE GRAAD 12:

Naaswenner Dux-leerder: Marina Barnard

Beste Prestasie Lewenswetenskappe 96%  (Ontvang die St Blaize Trofee vir die beste prestasie in Lewenswetenskappe)
Beste Prestasie Rekeningkunde 90%
Beste Prestasie Wiskunde 96%  (Ontvang die Petri Terblanche Trofee vir die beste prestasie in Wiskunde)
Ontvang die ENB Toekenning vir die beste prestasie in `n matriekvak.
Beste prestasie Fisiese Wetenskappe 86%  (Ontvang die Van Nierop Trofee vir die beste prestasiein Fisiese Wetenskappe en Ontvang die Scheffler Toekenning vir die hoogste gemiddelde prestasie in Fisiese Wetenskappe en Wiskunde)
Akademiese Prestasie: Tweede klasposisie 89.95%

Dux-leerder: Mareli Schoeman

Beste Prestasie Afrikaans Huistaal 93% (Ontvang die Sanlam Beker vir die beste prestasie in Afrikaans Huistaal)
Beste Prestasie Engels Eerste Addisionele Taal 88%
Beste Prestasie Geografie 85% (Ontvang die Trofee vir die beste prestasie in Geografie)
Ontvang R3 000 geborg deur die ATKV en Sentraal-Suid Koöp. Beperk
Akademiese Prestasie: Eerste klasposisie 90.10%

SPESIALE TOEKENNINGS:

1. Pepler-prys vir leierskap in Huis Pepler :  Annuscha Oerson
2. Pienie Pienaar Beker vir leierskap in 2018:  Timon Berrington
3. DC de Jager Toekenning vir Ondersteunende leierskap:  Monica Robertson
4. Beker vir Veelsydigheid (sport/akademie/kultuur):  Marizaan van der Mescht
5. Hoërskool Punt Dienstoekenning:  Bianca de Swardt
6. Ex Altis in Altiora-toekenning: word toegeken aan `n leerder wat regdeur sy/haar skoolloopbaan deur sy/haar doen en late die skool se leuse            uitgeleef het:  Zanri Otto

KULTUUR:

Trofee en Toekenning vir uitstaande diens in Biblioteek:  Franciska Olivier
Engela Lamprechtbeker vir Musiek:  Janika Pretorius
Chrissie Russell  Award for creative writing:  Altus Lourens
Trofee vir kreatiewe skryfwerk:  Mareli Schoeman
SA Taalbond tweetaligheidseksamen:  Megan Leonard
Junior Redenaarsbeker:  Lucia Pauw
Senior Redenaarsbeker:  Amor Hall
Junor General Knowledge Trophy:  Logan Cupido
Senior General Knowldge Trophy:  Dean Prinsloo
Potgieter Trofee en Toekenning en Voortrekker Erepenning plus Oorkonde vir Veelsydigheid op Kultuurgebied:  Bianca de Swardt
Trofee en Voortrekker Erepenning plus Oorkonde vir die Besta Prestasie op Kultuurgebied:  Danielle Marais

SPECIAL HONORARY COLOURS:

Thomas Barker
Thomas has been awarded the Springbok Scout Top Award of Scouts South Africa. This is a prestige award which only a small percentage of scouts attain. The award requires perseverance, determination and meeting exacting standards. We are delighted to have a Springbok Scout in our midst.

Danielle Marais
Danielle ontvang spesiale erekleure as gevolg van haar lidmaatskap van die Suid-Kaap Kinderkoor wat Suid-Afrika so suksesvol by die Wêreld Koorspele verteenwoordig het.

TROFEES:  SPORT

Beker vir veelsydigheid in Sport:   Joshua Hermanus
MC Marais beker vir Sport en Akademie:  Marizaan van der Mescht
Sportvrou van die jaar:  Marizaan van der Mescht
Sportman van die jaar:  Joshua Hermanus
Beker vir die beste 1ste span:  1ste Netbalslpan