TJ Vorster en Johannes Pretorius het die afgelope naweek aan die EDEN-Tennistoernooi in George in die 0/16 seuns afdeling deelgeneem. Hul het albei baie goeie tennis gespeel en goed geëindig op die finale ranglys.