Chadey Schutte (Gr9) het die 7’s Springbok-rugbytrui van die Blitzbok Kaptein, Siviwe Soyizwapi gewen, die fondsinsameling was vir die o 15 Rugbyspan. Die trekking was deur die Blitzbok-kaptein self by Punt gedoen. Die oorhandiging van die trui kon nou eers plaasvind. By haar staan Punt Sporthoof Mr JR Foreman, wat ook die Afrigter van die o 15-s
pan is. Baie geluk Chadey.