7th August 2018

Punt-muurbal

Punt muurbal se A liga (eerste span) wen beide Oakdale se spanne soos volg: A1 span 7 – 5 en die A2 span 9 – 3.
Dit was hierdie 4 gr 12 manne se laaste wedstryd vir HS Punt.
Agter: Wessel van Graan, Michiel Steyn
Voor: Werner van Rensburg en WG Strauss