7th March 2018

SWD Tweekamp-Kampioenskappe

Punt-leerder Carlene Muller (o/15) en Me Jo-mari van der Merwe (ope vrouens),  onderwyseres van Hoërskool Punt, het 6 Maart 2018 aan die SWD Tweekamp- Kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem. Beide hierdie atlete is opgeneem in die SWD span om te gaan deelneem in Pretoria 30/31 Maart 2018.