22nd Jun 2021

2021 o.14-rugbyspan

Punt se o/14-rugbyspan se baie dankie aan Me. Cornelia Nell en Rauch Gertenbach Prokureurs wat hul sakke geborg het.

 

Foto vlnr:
Henru Nell (kaptein), Mnr. JR Foreman (afrigter), Kyle Pretorius (kaptein en Steven Terblanche