4th Mar 2020

2020 Rugby Borgskap

Punt-rugby ontvang hul 1ste span uitrustings geborg deur MSec Security!

Baie dankie vir die borgskap MSec!  Ons seuns sal jul naam met trots dra!

Op die foto vlnr: Mnr. Pieter Nel (Direkteur: Tegniese Hoof), Christoff van Zyl, Mnr. Robert Gerber (Afrigter), De la Rey Steyn (Kaptein), Mnr. Hennie Burger (Besturende Direkteur) en Mnr. Marius Giani (Operasionele Hoof).