15th December 2017

2017 Prysuitdeling Graad 12

‘n Akademiese prestasie sertifikaat word aan ‘n leerder met ‘n gemiddelde persentasie van 80% of meer toegeken. Dit word as volg bereken: Junie Eksamen 50% en September eksamen 50%.
‘n Beste vakprestasie sertifikaat word aan ‘n leerder met ‘n persentasie van 75% en meer toegeken.

Melizza Liebenberg: Beste Prestasie Toerisme 91%. Ontvang die Toerisme Trofee vir die beste prestasie in Toerisme. Ontvang R1 000 geborg deur L & F Elektries

Jana Dercksen: Beste Prestasie Visuele Kuns 94%. Ontvang die Kuns Trofee vir die beste prestasie in Visuele Kuns. Ontvang die Daan Stander Aansporingsprys vir Kuns van ‘n R1000

Johan Claassen: Beste Prestasie Siviele Tegnologie 80%. Ontvang die PG Wood Trofee vir die beste prestasie in Siviele Tegnologie. Ontvang die Daan Stander Aansporingsprys vir Siviele Tegnologie van ‘n R1000

Dian van Heerden: Beste Prestasie Wiskundige Geletterdheid 86%. Ontvang R1 000 geborg deur OOV

Zinandi Beetge: Best Achievement Afrikaans First Additional Language 80%. Receives R1000 sponsored by HP Langenhoven Trust

Samuel Schoeman: Akademiese Prestasie: Tiende klasposisie 79,80%. Ontvang R1 000 geborg deur PSG Konsultante

Carlo van Zyl: Beste Prestasie Musiek 86%. Akademiese Prestasie: Negende Klasposisie 80%. Ontvang R2000 geborg deur dr Smit en HP Langenhoven Trust

Elriette Snyman: Beste Prestasie Verbruikerstudies 86%. Ontvang die Trofee vir die beste prestasie in Verbruikerstudie. Ontvang die Daan Stander Aansporingsprys van R1000 vir Verbruikerstudies. Akademiese Prestasie: Agste klasposisie 80,30%. Ontvang R1000 geborg deur dr. D. Potgieter

Cara Potgieter: Akademiese Prestasie: Sewende Klasposisie 81,85%. Ontvang R1000 geborg deur die Sportskool

Desmond Clur: Akademiese Prestasie: Sesde Klasposisie 82,55%. Ontvang R1000 geborg deur dr. Wilson

Linique Auret: Beste Prestasie Engels Huistaal 84%. Akademiese Prestasie: Vyfde Klasposisie 86,85%. Ontvang R2000 geborg deur die Noordwes Universiteit, Potchefstroom Kampus

Sumari Faul: Beste Prestasie Geografie 84%. Ontvang die Trofee vir die beste prestasie in Geografie, Beste Pretasie Ingenieursgrafika & Ontwerp 89%. Ontvang die Daan Stander Aansporingsprys vir IGO van ‘n R1000, Akademiese Prestasie: Vierde Klasposisie 87%. Ontvang R2000 geborg deur dr. Bartlett & Dekker Radioloë en die Noordwes Universiteit, Potchefstroom Kampus

Loumari Muller: Beste Prestasie Engels Eerste Addisionele Taal 86%, Beste Prestasie Rekeningkunde 90%, Beste Prestasie Ekonomie 86%. Ontvang die ENB Trofee vir die beste prestasie in Ekonomie. Ontvang die Sakekamer Trofee vir die hoogste gemiddelde prestasie vir Ekonomie en Rekeningkunde. Akademiese Prestasie: Derde Klasposisie 87,90%. Ontvang R4 500 geborg deur Deacon Prokureurs en Shell Voorbaai, Truckport. Loumari ontvang ook Spesiale Ere-kleure. Sy het vanaf gr. 9 vir 3 agtereenvolgende jare ‘n gemiddelde persentasie van 90% en meer behaal en het elke jaar akademiese kleure verwerf. Loumari ontvang ook ‘n geskenkbewys van De Jagers