15th December 2017

2017 Prysuitdeling Graad 11

Leerders met ‘n Akademiese Prestasie van 80% of meer en beste vakprestasie ontvang sertifikate. Punte word as volg bereken: Eerste Kwartaal 25%, Junie Eksamen 50% en Derde Kwartaal 25%.

Die volgende instansie het as borg opgetree:
OMP Prokureurs het die eerste 3 klasposisies se prysgeld geborg.

Jeandré Petzer: Best Achievement CAT 83%

Amy Corkill: Best Achievement Music 78%

Zinanda Geyer: Beste Prestasie Toerisme 87%

Shania Fincham: Beste Prestasie Siviele Tegnologie 84%

Monica Robertson: Beste Prestasie Verbruikerstudies 88%

Francois Gerber: Beste Prestasie Ekonomie 85%

Helena van der Berg: Beste Prestasie Wiskundige Geletterdheid 88%

Tristan Thomas: Best Achievement English Home Language 84%, Best Achievement Afrikaans First Additional Language 80%, Best Achievement Visual Art 84%

Elrie Cronjé: Akademiese Prestasie 80,05%

Zachary September: Beste Prestasie Ingenieursgrafika & Ontwerp 90%, Akademiese Prestasie 80,30%

Dailina Vermaak: Akademiese Prestasie 80,60%

Marizaan van der Mescht: Akademiese Prestasie 81,03%

Rika Nortjé: Akademiese Prestasie 83,58%

Johanna Schwim: Akademiese Prestasie 83,73%

Beatrix Wilson: Beste Prestasie Geografie 95%, Akademiese Prestasie: Vyfde Klasposisie 84,28%. Ontvang R300

Chanell Robertson: Beste Prestasie Besigheidstudies 92%, Beste Prestasie Lewensoriëntering 96%, Akademiese Prestasie: Vierde Klasposisie 85,48%

Christie Smit: Beste Prestasie Lewensoriëntering 96%, Akademiese Prestasie : Derde Klasposisie 85,70%. Ontvang R400. Ontvang ‘n geskenkbewys van De Jagers

Mareli Schoeman: Beste Prestasie Afrikaans Huistaal 90%, Beste Prestasie Engels Eerste Addisionele Taal 88%, Akademiese Prestasie: Tweede Klasposisie 90,78%. Ontvang R600. Ontvang ‘n geskenkbewys van De Jagers

Marina Barnard: Beste Prestasie Wiskunde 96%, Beste Prestasie Fisiese Wetenskappe 92%, Beste Prestasie Lewenswetenskappe 97%, Beste Prestasie Rekeningkunde 92%, Akademiese Prestasie: Eerste Klasposisie 91,95%. Ontvang R800. Ontvang ‘n geskenkbewys van De Jagers