8th April 2019

1ste Rugbyspan geborg deur Cachalot Mosselbaai

Punt-rugby se Borg oorhandig klere
Hoërskool Punt se eerste rugbyspan bedank hiermee Mnr. en Me. Venter en Mnr. en Me. Lourens van Cachalot Mosselbaai vir hul borgskap.

FOTO: Mnr. A. J. Gouws (skoolhoof), Me. L. Venter, Mnr. J. Venter, Mnr. T. Lourens, Me. N.Lourens en Mnr. G. Steinhöbel (afrigter).