Die netbalspanne van HS Punt het op Saterdag, 13 April 2019, in Worcester, teen die spanne van Worcester Gim te staan gekom:
Netbal tellings: (punt eerste)
14A 12 – 14
14B 17 -15
14C 12 – 1
14D 5 -14
16A 20 -17
16B 5- 24
16C 2 – 21
17A 16 -10
17B 9 -28
18B verloor
1ste span wen 41 – 28

Foto: Winona Huisamen, Elrize Moolman, Shani Pick, Tacha-Marie Joubert, Lee-Schen Muller, Lereen Mostert, Antorien Alberts en Jaydé Hermanus

Baie dankie aan ons 1ste span borge: Just Property, TMK Landmeters, Du Toit Lambrechts Inc. Prokureurs, Hartenbos Slaghuis, AG Projects en Seesig Motors.