Die 1ste Dogters-hokkiespan het Saterdag teen die span van Worcester Gimnasium gespeel en ‘n mooi oorwinning van 2-1 behaal.

Baie dankie aan ons 1ste Hokkiespanne se borge: Ooshuizen, Marais & Pretorius Prokureurs, Top Up en IT4U.

Foto:

Agter: Andrea Kommer, Abigail Figland, Kayla Duthie, Hanzelle van Staden, Jana Relihan, Claire        Pretorius, Janade Shaw, Christelee Delport
Middel: Lené van der Gryp, Minette van Zyl
Voor: Carlene Muller, Elri Venter