Die ASWD Talent Id Atletiekbyeenkoms is op 27 Oktober 2018 in Oudtshoorn gehou.  HSP se atlete het die volgende puik prestasies gelewer:

Andrea Kommer: 1ste Driesprong dogters o/17 en 1ste Spiesgooi dogters o/17, 2de Verspring dogers o/17
Abigail Figland: 2de Driesprong dogters o/17
Courtney Williams: 3de Driesprong dogters o/17
Shané Snyders: 2e Spiesgooi dogters o/17 en 2de Hamergooi dogters o/17
Anika Snyders: 4de Hamergooi dogters o/14, 1ste Spiesgooi dogters o/15
Girard September: 1ste Verspring seuns o/15
Daniel Labuschagne: 7de Verspring seuns o/15
Brenden Schutte: 5de 400m seuns o/17
Nico Weber: 3de Spiesgooi seuns o/17
Callie Schutte: 3de Verspring seuns o/17
Marnus Prinsloo: 4de Verspring seuns o/17
Jandri Snyders: 1ste 800m dogters o/14
Elné Conradie: 1ste 800m dogters o/17
Jana Relihan: 2de 800m dogters o/17
Jacques Fourie: 2de 800m seuns o/15
Stefan Fourie: 3de 800m seuns o/15
Jonique Erasmus: 3de Verspring dogters o/17
Dylan Boshoff: 1ste Gewigstoot seuns o/15, 1ste Diskusgooi seuns o/15